Matt LeBlanc

Matt LeBlanc
Geboortenaam Matthew Steven LeBlanc
Geboorte 25 Julie 1967 (1967-07-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1[1]
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt LeBlanc (gebore 25 Julie 1967) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lost in Space (1998) en in die televisiereekse Friends (1994), Joey (2004), en Episodes (2011).

  1. "Matt LeBlanc Is Not Afraid To Live on the Wild Side". The Late Show with Stephen Colbert (in Engels). 22 Oktober 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020. Besoek op 22 Augustus 2017 – via YouTube.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy